Die digitale gaping in Afrika #AfricaCom

Wat tegnologiese ontwikkeling betref ,is daar `n groot gapping wat oorbrug moet word. Veral in ons voorheen benadeelde gemeenskappe. Ons wat van stedelike gebiede afkomstig is voel nie die impak nie .Maar wat van die res van ons land. Wat van ons broers en sisters wat van landelike gebiede afkomstig is wat nog nooit n rekenaar gesien het nie .
Die interaksie tussen mens en die digitale wêreld word meer en meer belangrike in ons daaglikse lewe.

Hoekom het rekenaar toegang so belangrik vir ons geraak ?

Die antwoord is maklik .Dis omdat ons honger vir informasie is . Ons wil nie belangrike informasie uitmis nie.
Afrika is ver agter by die res van die wêreld as dit kom by tegnologie omdat daar `n gebrek aan infrastrutuur , opvoeding en huishoudlike inkomste is .
Daar is baie struikelblokke wat ons verhinder om met die res van die wêreld inverbinding te tree. Baie nadele wat ons agter van die res van die wêreld sit.
Die ontwikkeled lande of ryk gemeenskappe ,pas gou aan met tegnologie omdat hulle die gereedskap bydehand het. Daarom as dit by tegnologie kom ken hulle meer as ons wat nie daagliks toegang het tot by `n rekenaar of die internet nie. Hoe hoër n mens se opvoeding is , hoe meer gaan jy ken.

Daarom dink ek die regering moet meer konsenteer op infrastruktuer om meer werks geleentheide te verskaf of betaal mense meer so dat hulle ook tegnologies bemagtig kan word .
Ek kan so veel se oor die nadele vat ons agter sit van die res van die wereld . Dink aan dit so ,terwyl ons in stedelike gebiede keuses kan maak , soos watter opvoedkundige instelling jy will bywoon en sonder dat ons weet kies ons ,ons tegnologie kennis vlak .
Dit beteken dat die mag van inligtingstegnologie van ontskatbare waarde is. Mense wat dus tegnologie bydehand het sal ryker aan informasie wees .

Baie mense praat van Afrika wat n sterker regering nodig het , omdat ons nie meer sonder tegnologie kan lewe nie . Elke gedeelte dra by ons digitale gedagtegang en ekonomie.
Wat ons nodig het is n aktiewe werkingsinitief om die gaping te vernou in Afrika om die belangikheid van tegnologise geletterheid voortestel .

Lauren Leonard

Advertisements

Leave a Reply or email me

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s